mielie-oes
Die geskatte mielie-oes is die grootste nog op rekord
Somergewasse – 2026 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 17,402 milj. ton gestel, wat 0,23% of 39 200 ton meer is as die vorige skatting van 17,363 milj. ton. Dit is die grootste mielie-oes op rekord. Die verwagte gemiddelde opbrengs is 6,39 t/ha. Die[...]
Die geskatte mielie-oes is 14,12% meer as die 2024-oes
Somergewasse – 2025 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,664 milj. ton gestel, wat 0,72% of 105 200 ton meer is as die vorige skatting van 14,559 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,65 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 14,12% of 1,814[...]
Geskatte mielie-oes is 20,51% minder as in 2023
Somergewasse – 2024 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,060 milj. ton gestel, wat 2,05% of 273 400 ton minder is as die vorige skatting van 13,333 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 4,95 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 20,51% of 3,370[...]
Geskatte mielie-oes is 18,85% minder as in 2023
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,333 milj. ton gestel, wat 0,53% of 71 250 ton minder is as die vorige skatting van 13,405 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,06 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 18,85% of 3,097 milj. ton minder as die[...]
Geskatte mielie-oes is 18,41% minder as die 2023-oes
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,405 miljoen ton gestel, wat 0,71% of 94 750 ton meer is as die vorige skatting van 13,310 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,08 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 18,41% of 3,025 miljoen ton minder as die[...]