koring
Graan SA verwerp koringtariefbesluit: “Suid-Afrika kan nie bekostig om sy koringprodusente te verloor nie”
Graan SA verwerp ten sterkste die finale uitkoms van die koringtariefwysigingsondersoek, ná bevestiging in die Staatskoerant dat die Dollar-gebaseerde verwysingsprys (DBRP) vir koring onveranderd op US$279 per ton sal bly en dat geen outomatiese snellermeganisme geïmplementeer sal word nie. Die aansoek, wat deur Graan SA en die South African[...]
Graan SA waarsku koringkrisis is struktureel – versoek dringende beleids- en waardekettingintervensie
Suid-Afrika se koringbedryf staar ’n strukturele ekonomiese krisis in die gesig wat nou produsente se voortbestaan, toekomstige aanplantingsbesluite en die land se langtermyn-voedselsekerheid bedreig, het Graan SA gewaarsku ná ’n reeks streeksvergaderings wat regoor die Wes-Kaapse wintergraanproduksiegebiede gehou is. Die vergaderings, wat in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap aangebied[...]
Vir die beste opbrengs en diens, koop Limagrain se kultivars
Limagrain is bekend vir staatmaker kultivars en uitstekende diens, met 60 jaar se kennis agter die rug kan jy verseker wees dat die Limagrain span die pad saam met jou stap. By NAMPO Kaap hierdie jaar het hulle bietjie met die Wes-Kaap boere oor hulle koring kultivars gesels. “LG[...]
35 000 ha minder mielies geplant
Somergewasse – 2025 Die voorlopige oppervlakteskatting van vandag is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Neem asseblief kennis dat die oppervlakte aangeplant met gewasse na die area verwys wat[...]
Wintergewasse – 2024 produksieseisoen: Noord-Kaap skatting verhoog
Koring: Die verwagte produksie vir koring is 1,935 milj. ton, wat 0,24 % of 4 650 ton minder is as die vorige skatting van 1,940 milj. ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,83 t/ha is. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 1,086 mij. ton (56%), wat 1,67% of 18[...]