koring
Geskatte mielie-oes is 20,51% minder as in 2023
Somergewasse – 2024 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,060 milj. ton gestel, wat 2,05% of 273 400 ton minder is as die vorige skatting van 13,333 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 4,95 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 20,51% of 3,370[...]
Geskatte mielie-oes is 18,85% minder as in 2023
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,333 milj. ton gestel, wat 0,53% of 71 250 ton minder is as die vorige skatting van 13,405 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,06 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 18,85% of 3,097 milj. ton minder as die[...]
Kommersiële produksie vir koring is 6,7% minder as vorige skatting
Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,475 miljoen ton, wat 6,7% of 105 800 ton minder is as die vorige skatting van 1,581 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,00 t/ha is. Die hoofrede vir die afname in koringproduksie is as gevolg van produsente wat swakker as verwagte[...]
Verwagte produksie vir koring is 4,5% minder as vorige skatting
Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,581 miljoen ton, wat 4,5% of 74 000 ton minder is as die vorige skatting van 1,655 miljoen ton, hoofsaaklik omdat die grootste koringproduserende provinsie, naamlik die Wes-Kaap, droogte ervaar. Die oppervlakteskatting vir koring is 491 600 ha, terwyl die verwagte opbrengs[...]
Boere se voorneme is om 6% minder mielies vir 2018 te plant
Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2017. Volgens die resultate van die opname, is[...]