hawer
VIDEO – Limagrain se Saddle-wit hawer is ‘n belegging in volhoubare landbou
Op Hein Mulke se plaas naby Douglas in die Noord-Kaap staan ’n pragtige hawerland wat die krag van Limagrain Field Seeds se Saddle-wit hawer ten toon stel. Riaan van Lill, landboukundige by Limagrain Field Seeds, vertel dat die goed gedreineerde rooi-appedale gronde bydrae tot die sukses van die hawerlande:[...]
Wintergewasse – 2024 produksieseisoen: Noord-Kaap skatting verhoog
Koring: Die verwagte produksie vir koring is 1,935 milj. ton, wat 0,24 % of 4 650 ton minder is as die vorige skatting van 1,940 milj. ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,83 t/ha is. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 1,086 mij. ton (56%), wat 1,67% of 18[...]
Geskatte mielie-oes is 20,51% minder as in 2023
Somergewasse – 2024 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,060 milj. ton gestel, wat 2,05% of 273 400 ton minder is as die vorige skatting van 13,333 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 4,95 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 20,51% of 3,370[...]