Saddle-wit hawer
VIDEO – Limagrain se Saddle-wit hawer is ‘n belegging in volhoubare landbou
Op Hein Mulke se plaas naby Douglas in die Noord-Kaap staan ’n pragtige hawerland wat die krag van Limagrain Field Seeds se Saddle-wit hawer ten toon stel. Riaan van Lill, landboukundige by Limagrain Field Seeds, vertel dat die goed gedreineerde rooi-appedale gronde bydrae tot die sukses van die hawerlande:[...]