VIDEO – Limagrain se Saddle-wit hawer is ‘n belegging in volhoubare landbou

Limagrain TN (3)
Op Hein Mulke se plaas naby Douglas in die Noord-Kaap staan ’n pragtige hawerland wat die krag van Limagrain Field Seeds se Saddle-wit hawer ten toon stel.
Riaan van Lill, landboukundige by Limagrain Field Seeds, vertel dat die goed gedreineerde rooi-appedale gronde bydrae tot die sukses van die hawerlande: “As jy die regte grond het en die regte besproeiing toepas, kan jou hawer so lyk.” Hierdie gesonde grond is die basis waarop Saddle sy volle potensiaal kan wys.
Kyk die video vir meer: