kommersiële mielie-oes

Geskatte mielie-oes is 20,51% minder as in 2023

Somergewasse – 2024 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,060 milj. ton gestel, wat 2,05% of 273 400 ton minder is as die vorige skatting van 13,333 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 4,95 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 20,51% of 3,370[...]

Kommersiële mielie-oesskatting is 0,42% meer as die vorige skatting

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,979 miljoen ton gestel, wat 0,42% of 46 200 ton meer is as die vorige skatting van 10,933 miljoen ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,77 t/ha is. Die geskatte[...]

By Specialist Writer|25th July 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

Die geskatte mielie-oes is 24% kleiner as die 2017

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,827 miljoen ton gestel, wat 3,27% of 406 310 ton meer is as die vorige skatting van 12,420 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,53 t/ha is. Die geskatte[...]

By Specialist Writer|26th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte[...]

0
Go to Top