sorghum
Sorghum as somerweiding sorg vir gesonde skape
Boere moet voortdurend aan vernuwende idees dink om hulle vee gevoer te kry sonder dat dit hulle beursies leegmaak. ՚n Goeie idee vir intensiewe beweiding van gewasse met ՚n hoë voedingswaarde is om sorghum te plant, mits jy toegang tot besproeiingswater het. Pierre Bruwer boer in vennootskap met Kobus[...]
Goeie nuus vir voedselsekerheid: Geskatte mielie-oes is 31% groter as in 2019
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,809 milj. ton gestel, wat 1,71% of 249 190 ton meer is as die vorige skatting van 14,560 milj. ton. Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,67 t/ha is. Die[...]
Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte[...]
Final area planted and crop production figures
At a meeting held on 15 February 2018, the Crop Estimates Liaison Committee (CELC) oversaw the process for the finalisation of the crop production figures of commercial white and yellow maize, sunflower seed, soybeans, groundnuts and sorghum for 2017. The estimated total production figures as released by the national[...]