mielies
Tydsberekening van stuifmeelstorting in mielies
deur Neels Faber, Pioneer-Landboukundige In hierdie artikel word daar breedvoerig gekyk na alles wat die boer van stuifmeelstorting moet weet: wat is dit, hoe word dit gekenmerk en wanneer vind dit plaas? Sleutelbevindinge • Stuifmeelstorting piek net na die vroegoggenddou verdwyn en verlaag deur die loop van die dag.[...]
Mielies: Oorplant of nie?
deur Roelof le Roux, landboukundige by Pioneer Meerjarige data help enige boer om ingeligte besluite te neemBelangrike faktore om in ag te neem is relatiewe opbrengspotensiaal van huidige stand teenoor oorplant, asook die koste verbonde aan oorplantProbeer om emosies buite rekening te laat en bepaal die randwaardevoordeel of -verlies[...]
Maksimum oes is nie maksimum wins
Dr. Gawie du Toit se bemestingsproef met mielies in samewerking met Hoërskool Ermelo en TLU SA, het vir soveelste keer bewys die najaag van maksimum oeste moet getemper word met realistiese bemesting vir maksimum wins.Die grootskaalse bemestingsproef met mielies is in Oktober 2021 deur plaaslike boer Gerrie Janse van[...]
Baardknyp by mielies (“silkjamming”)
deur Roelof le Roux, landboukundige Baardvorming en bestuiwing is van kritieke belang by pitvorming van mielies. Elke bestuifde baard kan ՚n pit by die opbrengs voeg, maar ՚n onbestuifde baard is ՚n verlore pit. Enige hindernis vir die bestuiwingsproses het dus ՚n baie regstreekse impak op die opbrengs. Hindernisse[...]
2021 Mielie-oes 5% groter as in 2020
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,096 milj. ton gestel, wat 1,09% of 173 800 ton meer is as die vorige skatting van 15,922 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,755 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,84 t/ha is. Die geskatte[...]