oes
Maksimum oes is nie maksimum wins
Dr. Gawie du Toit se bemestingsproef met mielies in samewerking met Hoërskool Ermelo en TLU SA, het vir soveelste keer bewys die najaag van maksimum oeste moet getemper word met realistiese bemesting vir maksimum wins.Die grootskaalse bemestingsproef met mielies is in Oktober 2021 deur plaaslike boer Gerrie Janse van[...]
Beskerm jou oes 3: Kies tussen sleep, dra en selfloop
Opgestel deur JP le Roux In die vorige aflewering het ons verskillende spuitpunte bespreek en die belangrikheid om die regte keuse te maak. Nou moet daar gekies word tussen driepunt-, sleep of selfaangedrewe spuite, maar eers bekyk ons die interessante metode om lug as aandrywing in balkspuite te gebruik.[...]
Beskerm jou oes 2: Gebruik die regte spuitpunte
Opgestel deur JP le Roux Goeie oesbeskerming begin by ’n goeie spuit. Verlede maand het ons die verskillende onderdele van spuite bespreek en waarna ’n boer moet oplet as hy ’n spuit koop. Nou praat ons verder oor spuitpuntsoorte en volgende maand tref ons ’n kostevergelyking tussen sleep- en[...]
Beskerm jou oes 1: Waaruit bestaan ’n goeie spuit?
Opgestel deur JP le Roux ’n Wapen waarsonder ’n boer nie sy oes teen onkruid kan beskerm nie, is onkruiddoder. Maar net soos die beste ammunisie niks help as jy nie ’n akkurate, betroubare geweer het nie, help die beste onkruiddoder niks as jy nie ’n doeltreffende spuit het[...]