spuit
Vergroot die boer se weidingkapasiteit met Ocmis-trekspuite
’n Breë glimlag pryk op die gesig van Alex Wray van AJ Boerdery naby Tarlton in Gauteng se gesig sedert sy Ocmis-trekspuit van Irrigation Unlimited sorg dat sy kalwers hulleself trommeldik vreet aan ՚n oorvloed voedsame, sappige groen gras. Alex se boerdery is hoofsaaklik ՚n beesboerdery met ՚n voerkraal,[...]
Opleiding verseker doeltreffende gewasbeskerming
Produsente sê tereg dat die duurste bespuiting die tweede of verkeerde bespuiting is. Spuitklinieke, wat saam deur InteliGro en WinField United aangebied word, maak nou seker dat die eerste bespuiting die beste een is. Sonder gewasbeskerming produkte (chemies of biologies), waarmee landbougewasse beskerm word, sal dit onmoontlik wees om[...]
Beskerm jou oes 2: Gebruik die regte spuitpunte
Opgestel deur JP le Roux Goeie oesbeskerming begin by ’n goeie spuit. Verlede maand het ons die verskillende onderdele van spuite bespreek en waarna ’n boer moet oplet as hy ’n spuit koop. Nou praat ons verder oor spuitpuntsoorte en volgende maand tref ons ’n kostevergelyking tussen sleep- en[...]
Beskerm jou oes 1: Waaruit bestaan ’n goeie spuit?
Opgestel deur JP le Roux ’n Wapen waarsonder ’n boer nie sy oes teen onkruid kan beskerm nie, is onkruiddoder. Maar net soos die beste ammunisie niks help as jy nie ’n akkurate, betroubare geweer het nie, help die beste onkruiddoder niks as jy nie ’n doeltreffende spuit het[...]
Knikker peste en plae uit met: Kuhn Stronger 4000 van Valtrac
Die belangrikste twee vereistes waaraan ’n plaaswerktuig moet voldoen, is: • Dit moet doeltreffend kan werk en aanhou werk. • Dit moet rotsvas gerugsteun word deur ’n betroubare, kundige verskaffer wat die werktuig aan die werk hou sodat die boer kan boer. Kuhn se Stronger 4000-spuit is so ’n[...]