Ocmis-trekspuite
Vergroot die boer se weidingkapasiteit met Ocmis-trekspuite
’n Breë glimlag pryk op die gesig van Alex Wray van AJ Boerdery naby Tarlton in Gauteng se gesig sedert sy Ocmis-trekspuit van Irrigation Unlimited sorg dat sy kalwers hulleself trommeldik vreet aan ՚n oorvloed voedsame, sappige groen gras. Alex se boerdery is hoofsaaklik ՚n beesboerdery met ՚n voerkraal,[...]