irrigation unlimited
Besproei sonder sukkel: Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite is die waterwenner
Boere regoor die land praat met groot geesdrif van Irrigation Unlimited se produkte, diens en kundigheid, wat die boer help om elke druppel waarde uit water te put. Allan Retief, boer van Rustenburg-omgewing is een van daardie ingenome boere. Allan boer sedert 1996 voltyds in die Magaliesberge op die[...]

Vergroot die boer se weidingkapasiteit met Ocmis-trekspuite
’n Breë glimlag pryk op die gesig van Alex Wray van AJ Boerdery naby Tarlton in Gauteng se gesig sedert sy Ocmis-trekspuit van Irrigation Unlimited sorg dat sy kalwers hulleself trommeldik vreet aan ՚n oorvloed voedsame, sappige groen gras. Alex se boerdery is hoofsaaklik ՚n beesboerdery met ՚n voerkraal,[...]
Irrigation Unlimited steek grense oor op ultra-hoëdruk weidingstelsel
Kanonkruipspuite pas nie in elke boer se boerdery nie, maar die Ocmisbesproeiingstelsel het Alex Wray van AJ Boerdery se boerdery na nuwe hoogtes gestuur. Te danke aan Irrigation Unlimited wat hierdie masjiene van Italië af invoer, kan sy kalwers hulleself trommeldik vreet aan voedsame, sappige groen grassies. Alex boer[...]
Irrigate without restrictions with Irrigation Unlimited
Irrigation allows you to grow crops despite the drought, although irrigation also has its limitations. Irrigation systems such as centre pivots demand high input costs, and the maintenance and operating costs must also be considered. Another concern is that the corners of your fields tend to remain dry and[...]