Besproeiing

VIDEO: Optimaliseer jou opbrengs met besproeiingsoplossings van Agrico!

Agrico fokus op optimale besproeiingsoplossings, insluitend gevorderde drup- en mikrobesproeiingstelsels wat ontwerp is om die presiese hoeveelheid water te lewer wat jou gewasse benodig. Elke boerdery is uniek, met waterbehoeftes wat verander na gelang van jou gewassoort en groeimedia. Daarom bied Agrico pasgemaakte oplossings vir 'n wye reeks landboutoepassings.[...]

Besproei vir groei: Reinke SA en vennote skep geleentheid vir skole om in landbou te groei

Reinke SA, in samewerking met ’n groep strategiese landbouvennote, het die Besproei vir Groei Landbouprojek vir Skole van stapel gestuur. Hierdie is ’n inisiatief wat daarop gemik is om jongmense se belangstelling in landbou te stimuleer en praktiese geleenthede vir landbou-onderrig en -ontwikkeling by skole te skep. Die kompetisie[...]

By Artikel voorsien|2nd September 2026|Categories: Gewasproduksie, Nuus|Tags: , |

VIDEO: AGRICO by NAMPO 2026 | Besproeiing, innovasie en optimalisering van boerdery

Slim oplossings vir slimmer boerdery. By NAMPO het ons met Johan Myburgh, Produksiebestuurder by Agrico, gesels oor die nuutste produkte en oplossings wat ontwerp is om boere se praktyke te optimaliseer. Selfs in moeilike jare. In hierdie video kyk ons na Agrico se bekende besproeiingstelsels, die T-reeks ripper, asook[...]

VIDEO: Plaaslik vervaardigde drupbesproeiingsoplossings

Irrigation Unlimited is die trotse verspreider van Afriq Water se besproeiingsprodukte. Hul druplyn is beskikbaar in alle standaard druplyn-wanddiktes, met verskillende emittor-spasiërings en vloeitempo’s, ontwerp om by ’n wye reeks gewasse en toepassings te pas. Hulle bied ook gratis aflewering. Kyk die video vir meer inligting. https://youtu.be/evtFibk97ok

By Spesialisskrywer|29th April 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , |
0
Go to Top