Besproeiing

VIDEO: Reinke kry die volgende generasie reg vir boer

Die Hoër Volkskool in Potchefstroom het tydens hul onlangse oesdag op 26 Februarie ’n besondere mylpaal bereik met die eerste suksesvolle oes van groen mielies op die skool se terrein. Hierdie prestasie is die resultaat van harde werk, gemeenskapsamewerking en veral die volgehoue betrokkenheid van Reinke Afrika – ’n[...]

VIDEO: 10 Jaar van Reinke Afrika

Reinke het tydens hul Handelaarskonferensie, wat op 28 Januarie 2026 by The Roots in Potchefstroom gehou is, tien jaar van groei, innovasie en impak in Afrika gevier. Van strategiese uitbreiding na nuwe en ontluikende markte tot moderne besproeiingstegnologie wat fokus op beter water- en energie gebruik, bly Reinke groei[...]

VIDEO: Tech Talk met Agrico – Episode 4: G3 Senterspilpunt-oorhang

Agrico verstaan die uitdagings van besproeiingsboere. Alle spilpunte eindig met ’n oorhang. Die oorhang is ’n bekostigbare manier om jou senterspilpunt te verleng en meer gewasse van water te voorsien. Sien die video vir meer inligting: https://youtu.be/jxV0djqkYoA

By Spesialisskrywer|30th January 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , , , |

VIDEO: Tech Talk with Agrico – Episode 3: G3 Senter-spilpunttorings

Agrico se G3-torings is die beste keuse vir jou plaas omdat dit uiters sterk en stabiel is. Hulle het ook ’n windbeskermer-opsie wat die wiele nog wyer uitsprei. Dit kom ook met ’n langer waarborg. Die GPS is ook ’n uitstekende byvoeging vir jou senter-spilpunt. Kies Agrico se G3-toring.[...]

By Spesialisskrywer|30th January 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , , |
0
Go to Top