spilpunt

VIDEO: Tech Talk met Agrico – Episode 4: G3 Senterspilpunt-oorhang

Agrico verstaan die uitdagings van besproeiingsboere. Alle spilpunte eindig met ’n oorhang. Die oorhang is ’n bekostigbare manier om jou senterspilpunt te verleng en meer gewasse van water te voorsien. Sien die video vir meer inligting: https://youtu.be/jxV0djqkYoA

By Spesialisskrywer|30th January 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , , , |

VIDEO: Tech Talk with Agrico – Episode 3: G3 Senter-spilpunttorings

Agrico se G3-torings is die beste keuse vir jou plaas omdat dit uiters sterk en stabiel is. Hulle het ook ’n windbeskermer-opsie wat die wiele nog wyer uitsprei. Dit kom ook met ’n langer waarborg. Die GPS is ook ’n uitstekende byvoeging vir jou senter-spilpunt. Kies Agrico se G3-toring.[...]

By Spesialisskrywer|30th January 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , , |

VIDEO: Reinke plaas water in die grond waar dit saakmaak

Op Pleroma boer hulle onder die Hartebeespoortdam-waterskema. Die kanaal loop van die Hartebeespoortdam tot by die Rooikoppiesdam, ’n afstand van sowat 54 km. Pleroma moet elke Donderdag aansoek doen vir die water wat hulle die volgende week benodig. “Water is lewe. Sonder water kan jy nie boer nie, en[...]

By Spesialisskrywer|23rd January 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , , |

VIDEO: Reinke dra by tot goeie oeste in Brits

Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Hulle het twee Reinke-spilpunte en hulle is baie beïndruk met Reinke se uitleg en diens. Hulle spilpunte is effektief, voldoen aan die boer se[...]

By Spesialisskrywer|23rd January 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top