VIDEO: Tech Talk with Agrico – Episode 3: G3 Senter-spilpunttorings

agrico ep 3 g3
Agrico se G3-torings is die beste keuse vir jou plaas omdat dit uiters sterk en stabiel is.
Hulle het ook ’n windbeskermer-opsie wat die wiele nog wyer uitsprei. Dit kom ook met ’n langer waarborg. Die GPS is ook ’n uitstekende byvoeging vir jou senter-spilpunt.
Kies Agrico se G3-toring. Kyk na die video en sien hoekom.