Categories: Animal Management Videos, Video's, VideosPublished On: 21st October 2026

VIDEO: Puik pryse behaal by Soutpansberg Bonsmara se 2026-produksieveiling

By 0 min read
76 words

OTD AUCTION 2026

Soutpansberg Bonsmaras se genetika het weereens bewys dat dit van uitstekende gehalte is tydens hul jaarlikse produksieveiling, wat op 9 Oktober 2026 op die plaas De Ruigte in Vivo plaasgevind het.

Die groep het hom vanjaar weer oortref, en sterk koperbelangstelling het gesorg vir ’n besonder suksesvolle dag. Die top-stoetbul van die dag is vir R180 000 van die hand gewys, terwyl die duurste kommersiële koei met kalf vir R32 000 verkoop is.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0