Soutpansberg

VIDEO: Puik pryse behaal by Soutpansberg Bonsmara se 2026-produksieveiling

Soutpansberg Bonsmaras se genetika het weereens bewys dat dit van uitstekende gehalte is tydens hul jaarlikse produksieveiling, wat op 9 Oktober 2026 op die plaas De Ruigte in Vivo plaasgevind het. Die groep het hom vanjaar weer oortref, en sterk koperbelangstelling het gesorg vir ’n besonder suksesvolle dag. Die[...]

By Spesialisskrywer|21st October 2026|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , |
0
Go to Top