Animal Management Videos
VIDEO: Puik pryse behaal by Soutpansberg Bonsmara se 2026-produksieveiling
Soutpansberg Bonsmaras se genetika het weereens bewys dat dit van uitstekende gehalte is tydens hul jaarlikse produksieveiling, wat op 9 Oktober 2026 op die plaas De Ruigte in Vivo plaasgevind het. Die groep het hom vanjaar weer oortref, en sterk koperbelangstelling het gesorg vir ’n besonder suksesvolle dag. Die[...]
VIDEO: Rekordram by Hatari Platinum Dormveiling verkoop
Die Hatari Farming Platinum-veiling, wat op 19 September op die plaas Content in Bainsvlei plaasgevind het, het Hatari-geskiedenis gemaak. Op die veiling is die Dormer-ram ‘Tokkelos’ vir R520 000 verkoop – ’n rasrekord! Die Dormer-ram was lot 3, DZ 23-0153, van 2 Steyns Boerdery, wat in Venterstad geleë is, en[...]
VIDEO – Tiger Feeds: 30 jaar van uitnemendheid
Vir 30 jaar staan Tiger Animal Feeds langs Zambiese boere en help hulle om gesonder diere groot te maak, produktiwiteit te verbeter en sterker landbouondernemings te bou. Wat in 1996 as ’n mieliemeule begin het, het gegroei tot een van Zambië se vertroude name in dierevoeding – ’n maatskappy[...]
VIDEO: Van hamermeule tot voermengers | Rumax by NAMPO
Goeie voer begin met die regte toerusting. Rumax vervaardig al sedert 1999 toerusting wat boere help om voer doeltreffend voor te berei, te meng en te bestuur. Wat as 'n klein onderneming begin het, het gegroei tot 'n bekende naam in die Suid-Afrikaanse landboubedryf met 'n reeks voermengers, hamermeule,[...]
VIDEO: Voorkom winterterugslae met die regte aanvullings vir jou vee | Feedtek
Met die winter op ons voorstoep kan selfs die mooiste veld vinnig voedingswaarde verloor. Dit beteken dat beeste, skape en ander vee maklik kondisie kan verloor indien hulle nie die regte aanvullings ontvang nie. In hierdie video verduidelik Feedtek waarom strategiese winteraanvulling noodsaaklik is en hoe die regte lekke[...]