Voedingsbehoeftes
VIDEO: Voorkom winterterugslae met die regte aanvullings vir jou vee | Feedtek
Met die winter op ons voorstoep kan selfs die mooiste veld vinnig voedingswaarde verloor. Dit beteken dat beeste, skape en ander vee maklik kondisie kan verloor indien hulle nie die regte aanvullings ontvang nie. In hierdie video verduidelik Feedtek waarom strategiese winteraanvulling noodsaaklik is en hoe die regte lekke[...]
Oorwintering van herkouers: Voer oordeelkundig en boer doeltreffend
Die winter het die land in 'n stewige greep beet en ryptoestande is volop. Die onvoorspelbaarheid van die natuur bied altyd uitdagings en kan selfs ervare boere laat kleitrap. Dit is daarom van die uiterste belang om versigtig om te gaan met wat die weerprofete sĂȘ. Boere wat pro-aktief[...]