dieregesondheid

VIDEO: Voorkom winterterugslae met die regte aanvullings vir jou vee | Feedtek

Met die winter op ons voorstoep kan selfs die mooiste veld vinnig voedingswaarde verloor. Dit beteken dat beeste, skape en ander vee maklik kondisie kan verloor indien hulle nie die regte aanvullings ontvang nie. In hierdie video verduidelik Feedtek waarom strategiese winteraanvulling noodsaaklik is en hoe die regte lekke[...]

Video: Kry die regte voer vir jou diere by Feedtek

In die dinamiese wêreld van veeproduksie is optimale voeding die sleutel tot sukses. Feedtek, ’n toonaangewende verskaffer van voerkonsentrate en voedingsadvies, het homself gevestig as ’n betroubare vennoot vir Suid-Afrikaanse boere wat streef na doeltreffende en volhoubare produksie. Met ’n span gekwalifiseerde veevoedingkundiges en ’n reeks produkte wat spesifiek[...]

By Spesialisskrywer|11th June 2025|Categories: Videos|Tags: , , , |

Vrese oor voelgriep in mense al feller

Voëlgriep het Amerika behoorlik op hol. Wetenskaplikes vrees dat die hoogs aansteeklike H5N1 wat ongebreideld maai op kommersiële hoenderplase, wilde voëls en verskeie soogdierspesies soos melkbeeste, kan oorspring na mense. Goewerneur Gavin Newson van die deelstaat Kalifornië het kort voor Kersfees ‘n voëlgriep-noodtoestand verklaar met die doel om die[...]

By Tisha Steyn|6th January 2025|Categories: Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

Op die vae spoor van bek-en-klouseer

Bek-en-klouseer-uitbrekings wat sedert 2021 in Suid-Afrika voorgekom het, is veroorsaak deur SAT1, 2 en 3 virusse. Hoewel die oorsprong van al die uitbrekings nie nagespoor kon word nie, blyk dit dat hierdie geïdentifiseerde virusse se oorsprong die Nasionale Krugerwildtuin is. En dat die verspreiding veroorsaak is deur die onwettige[...]

By Tisha Steyn|12th November 2024|Categories: Artikels, Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , |

Bek-en-klouseer onder beheer

Die verbete geveg om bek-en-klouseer onder beheer te bring, is besig om vrugte af te werp. Volgens Sara-Lea van Eeden, die Departement  van Landbou se woordvoerder oor bek-en-klouseer, is die situasie in die Oos-Kaap en Mpumalanga onder beheer met geen nuwe voorvalle nie. In Mpumalanga, die Vrystaat, Noordwes en[...]

By Tisha Steyn|28th October 2024|Categories: Dieregesondheid|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top