voer
Waarom voermengers en hamermeulens steeds die hart van voerproduksie vir veeboere is
Vir enige veeboer begin winsgewendheid nie noodwendig in die kraal, voerkraal, melkstal of weiding nie...dit begin by die voer. Voer verteenwoordig dikwels die grootste enkele uitgawe op 'n veeplaas, en daarom is dit noodsaaklik dat elke kilogram voer optimaal benut word. Tydens NAMPO vanjaar het Drotsky weer hul bekende[...]
Voer jou skape en beeste maklik in die veld met Steel Tube & Pipe Profiles se skaap- en beesringe
Om voer aan te koop is een van die duurste uitgawes in veeboerdery, en enige vermorsing daarvan raak ’n boer se sak direk. Daarom is Steel Tube & Pipe Profiles se skaap- en beesringe vir voerbale ’n eenvoudige maar uiters doeltreffende oplossing om voerverliese te beperk. Hulle wil graag[...]
40 Jaar se visie en voerkrag – Die nalatenskap van Oranjeriviervoere
Die nalatenskap van Oranjeriviervoere (ORV) is ’n verhaal van kennis en ervaring, van twee broers wat selfgeproduseerde lusern en mielies langs die Oranjerivier as veevoer wou benut. Meer as 40 jaar later is ORV een van die suksesvolste voermaatskappye in Suid-Afrika en ’n voorloper wat betref tegnologie en dataversameling.[...]
Video: Kry die regte voer vir jou diere by Feedtek
In die dinamiese wêreld van veeproduksie is optimale voeding die sleutel tot sukses. Feedtek, ’n toonaangewende verskaffer van voerkonsentrate en voedingsadvies, het homself gevestig as ’n betroubare vennoot vir Suid-Afrikaanse boere wat streef na doeltreffende en volhoubare produksie. Met ’n span gekwalifiseerde veevoedingkundiges en ’n reeks produkte wat spesifiek[...]
VIDEO: Hoë kwaliteit produkte van Yara Animal Nutrition
Boer Jacques weet 'n ding of twee in die veeboerbedryf. Twintig jaar samewerking met Yara Animal Nutrition, wys beslis die tevrednheid van hulle produkte - as dit werk, verander jy dit nie. Die hoë kwaliteit voere en die uitstekende tegniese advies van Yara Animal Nutrition, hou hierdie boer meer[...]