hamermeul

Waarom voermengers en hamermeulens steeds die hart van voerproduksie vir veeboere is

Vir enige veeboer begin winsgewendheid nie noodwendig in die kraal, voerkraal, melkstal of weiding nie...dit begin by die voer. Voer verteenwoordig dikwels die grootste enkele uitgawe op 'n veeplaas, en daarom is dit noodsaaklik dat elke kilogram voer optimaal benut word. Tydens NAMPO vanjaar het Drotsky weer hul bekende[...]

Van ‘n peperkorrel tot die maal van poeier: Só kan ‘n Hamermeul jou lewe vergemaklik

Die Engelse sê “Spice is life” – en in Suid-Afrika is die speserybedryf ’n groeiende nis-mark. Of jy nou jou eie gesondheidsdrankies maak of jouself as fynproewer beskou, speserye gee kleur aan jou lewe en geur aan jou kos. Vir die landboubedryf skep speserye nuwe geleenthede. Gewasse soos roosmaryn,[...]

By Natasha Pretorius|13th October 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

As jy dit kan droom, kan Drotsky se ingenieurs dit bou … selfs al is dit nie ‘n hamermeul nie

As jy albekend is met die gehalte van Drotsky se voermengers en hamermeulens, weet jy dat die Drotsky-span hulle hart en siel in elke projek sit. Hulle bou masjiene wat duursaam is en jou werk vergemaklik. Wat minder mense egter weet, is dat die maatskappy ook ingenieurswerk doen. Hulle[...]

Video: Iets oud en iets nuut by Drotsky se NAMPO 2025 stalletjie

Dit was weer NAMPO tyd en Drotsky was opgewonde om weer met al hulle kliënte op te vang. Hierdie jaar het hulle al die masjiene saam gebring wat saak maak, van ou staatmakers soos die Stroper hamermeul en die M100 hamermeul tot die opgegradeerde P2000 menger. Hulle het ook[...]

By Spesialisskrywer|26th May 2025|Categories: Videos|Tags: , , , , , |

Geen menslike foute – ‘n pilaanleg wat met een knoppie beheer word

By Drotsky noem jy dit en hulle doen dit! Drotsky is die manne met die planne, hulle het dit weereens bewys toe hulle by Groot Phesantekraal in Durbanville in die Wes-Kaap ‘n ten volle geoutomatiseerde pilaanleg gebou het. Drotsky is vir die afgelope twee en ‘n half jaar reeds[...]

0
Go to Top