M100 hamermeul
Video: Iets oud en iets nuut by Drotsky se NAMPO 2025 stalletjie
Dit was weer NAMPO tyd en Drotsky was opgewonde om weer met al hulle kliënte op te vang. Hierdie jaar het hulle al die masjiene saam gebring wat saak maak, van ou staatmakers soos die Stroper hamermeul en die M100 hamermeul tot die opgegradeerde P2000 menger. Hulle het ook[...]
NAMPO 2025-hoogtepunt: Drotsky se nuwe produkte beïndruk boere
Wanneer ‘n mens die naam Drotsky hoor, dink jy onmiddellik aan robuuste, betroubare verwerkingstoerusting wat al vir dekades op Suid-Afrikaanse plase hulle staal wys. By vanjaar se NAMPO het Drotsky se hamermeul-modelle en voermengers weer bewys: Drotsky se tegnologie is wel gewortel in tradisie, maar dit beweeg vorentoe saam[...]