Categories: VideosPublished On: 26th May 2025

Video: Iets oud en iets nuut by Drotsky se NAMPO 2025 stalletjie

By 1 min read
115 words

Drotsky (1)

Dit was weer NAMPO tyd en Drotsky was opgewonde om weer met al hulle kliënte op te vang.

Hierdie jaar het hulle al die masjiene saam gebring wat saak maak, van ou staatmakers soos die Stroper hamermeul en die M100 hamermeul tot die opgegradeerde P2000 menger.

Hulle het ook ‘n verrassing gehad met die debut van twee nuwe masjiene, die MixPro MM1 menger en die M8 bottom drop.

As jy dit nie kon maak tot by NAMPO om hierdie merkwaardige produkte van nader te bekyk nie kan jy hulle webtuiste besoek by www.drotsky.co.za.

Drotsky is hier om jou te help, hulle bou wat jy nodig het.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0