Categories: Animal Management Videos, Video's, VideosPublished On: 1st October 2026

VIDEO: Rekordram by Hatari Platinum Dormveiling verkoop

By 0 min read
86 words

VIDEO 1

Die Hatari Farming Platinum-veiling, wat op 19 September op die plaas Content in Bainsvlei plaasgevind het, het Hatari-geskiedenis gemaak. Op die veiling is die Dormer-ram ‘Tokkelos’ vir R520 000 verkoop – ’n rasrekord!

Die Dormer-ram was lot 3, DZ 23-0153, van 2 Steyns Boerdery, wat in Venterstad geleë is, en is deur Suzé Steyl van Trinity Dormer Stud gekoop.

Die Dormer-ooi met die hoogste prys, lot 76, HE 25-0108, van Eksteens Hatari Dormers-stoet, is vir R45 000 aan Duncan en Nathan Cairns van Yield Agri Investments verkoop.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0