Hatari Platinum Dormerveiling

VIDEO: Rekordram by Hatari Platinum Dormveiling verkoop

Die Hatari Farming Platinum-veiling, wat op 19 September op die plaas Content in Bainsvlei plaasgevind het, het Hatari-geskiedenis gemaak. Op die veiling is die Dormer-ram ‘Tokkelos’ vir R520 000 verkoop – ’n rasrekord! Die Dormer-ram was lot 3, DZ 23-0153, van 2 Steyns Boerdery, wat in Venterstad geleë is, en[...]

By Spesialisskrywer|1st October 2026|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: |

Opwindende ontwikkelinge by opkomende Hatari Platinum Dormerveiling

Hatari Dormers is reeds jare lank ’n uitsonderlike naam wat betref genetika en gehalte in Dormer-kringe. By verlede jaar se Hatari Platinum Dormerveiling is een van die gehalteramme  teen ’n allemintige R400 000 van die hand gesit. Dié opwindende veiling is weer om die draai, maar hierdie jaar doen[...]

By Natasha Pretorius|27th August 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |
0
Go to Top