Voermaal
Voermaal: ’n Sleutelelement in dierevoeding
Voermaal is een van die kernprosesse in die veevoerbedryf en speel ’n bepalende rol in die gesondheid, groei en produksie van landboudiere. Deur die regte maalstrategie te gebruik, kan produsente verseker dat diere nie net die nodige voedingstowwe kry nie, maar dat dit ook doeltreffend benut word. In Suid-Afrika[...]
Waarom voermengers en hamermeulens steeds die hart van voerproduksie vir veeboere is
Vir enige veeboer begin winsgewendheid nie noodwendig in die kraal, voerkraal, melkstal of weiding nie...dit begin by die voer. Voer verteenwoordig dikwels die grootste enkele uitgawe op 'n veeplaas, en daarom is dit noodsaaklik dat elke kilogram voer optimaal benut word. Tydens NAMPO vanjaar het Drotsky weer hul bekende[...]
Drotsky maak swaar werk ligter met die M100 hamermeul
Francesco van Wyk wy uit oor die werking van 'n M100 wat buite Bothaville op 'n boer se plaas geïnstalleer is. Drotsky se M100 hamermeul is geskik vir 1,2- tot 1,5-meter rondebale asook grootpakbale danksy die 1,4-meter maalkamer. Die ontwerp verseker dat die maalkamer met die hand gelaai kan[...]