Voerproduksie en -hantering

Geen menslike foute – ‘n pilaanleg wat met een knoppie beheer word

By Drotsky noem jy dit en hulle doen dit! Drotsky is die manne met die planne, hulle het dit weereens bewys toe hulle by Groot Phesantekraal in Durbanville in die Wes-Kaap ‘n ten volle geoutomatiseerde pilaanleg gebou het. Drotsky is vir die afgelope twee en ‘n half jaar reeds[...]

Drotsky se voerstroper-hamermeul reg om die dag te red na ‘n swak oes

Wanneer jou oeste nie lewer soos hulle moet nie, is daar nie rede om met jou hande in jou hare te staan nie. Drotsky se voerstroper-hamermeul is hier om die dag te red.  Die dubbeldoelige eenheid voorsien jou van ‘n opsie-B wanneer 'n swak oes veroorsaak dat jy nie[...]

By Natasha Pretorius|10th April 2024|Categories: Artikels, Meganisasie, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , , |

JRS Feed Mills het alles wat jy nodig het vir jou voeraanleg

Die kenners van  voerverwerkingsaanlegte is JRS Feed Mills. Met 1 ton voer elke uur kan jy nie anders as om JRS Feed Mills se aanlegte te kies nie. Van mengers tot pilmasjiene en selfs die afkoelbakke ... hulle het alles wat jy nodig het om jou voerpilaanleg aan die[...]

Rumax se betroubare blou wys weer by Kaap NAMPO

Rumax se betroubare blou masjiene het weer op aandag gestaan by die Kaap NAMPO-terrein in Bredasdorp. Dit is nie Rumax se eerste NAMPO nie en beslis ook nie die laaste nie. Die vervaardiger van hamermeulens, voer- en konsentraatmengers, bankiesnyers en misstrooiers, kon weer na twee jaar van inperkings by[...]

By Maryna Steyn|3rd October 2022|Categories: Artikels, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , |

BRAZGrass: Weiding is wins

Weiding maak of breek ՚n boerdery. Goeie weiding kan die verskil beteken tussen ՚n suksesvolle jaar vir die boer, of ՚n jaar waarin die bankbestuurder weer om genade gesmeek moet word. Gielie Nieuwoudt, besturende direkteur van BRAZGrass, was die heel eerste persoon wat proewe op die NAMPO-perseel aangeplant het.[...]

By Bianca Henning|10th June 2022|Categories: Artikels, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , , |
0
Go to Top