Voerproduksie en -hantering
Drotsky se voerstroper-hamermeul reg om die dag te red na ‘n swak oes
Wanneer jou oeste nie lewer soos hulle moet nie, is daar nie rede om met jou hande in jou hare te staan nie. Drotsky se voerstroper-hamermeul is hier om die dag te red. Die dubbeldoelige eenheid voorsien jou van ‘n opsie-B wanneer 'n swak oes veroorsaak dat jy nie[...]
JRS Feed Mills het alles wat jy nodig het vir jou voeraanleg
Die kenners van voerverwerkingsaanlegte is JRS Feed Mills. Met 1 ton voer elke uur kan jy nie anders as om JRS Feed Mills se aanlegte te kies nie. Van mengers tot pilmasjiene en selfs die afkoelbakke ... hulle het alles wat jy nodig het om jou voerpilaanleg aan die[...]
Rumax se betroubare blou wys weer by Kaap NAMPO
Rumax se betroubare blou masjiene het weer op aandag gestaan by die Kaap NAMPO-terrein in Bredasdorp. Dit is nie Rumax se eerste NAMPO nie en beslis ook nie die laaste nie. Die vervaardiger van hamermeulens, voer- en konsentraatmengers, bankiesnyers en misstrooiers, kon weer na twee jaar van inperkings by[...]
BRAZGrass: Weiding is wins
Weiding maak of breek ՚n boerdery. Goeie weiding kan die verskil beteken tussen ՚n suksesvolle jaar vir die boer, of ՚n jaar waarin die bankbestuurder weer om genade gesmeek moet word. Gielie Nieuwoudt, besturende direkteur van BRAZGrass, was die heel eerste persoon wat proewe op die NAMPO-perseel aangeplant het.[...]
Gundle beskerm jou oes
Of jy ՚n bedekking nodig het vir jou kuilvoer of ՚n voering vir ՚n gronddam, Gundle voorsien alle plastiek wat in die landboubedryf nodig is. Al hulle produkte is skeurbestand en kan volgens die boer se behoeftes (grootte en dikte) gemaak word. Gundle is 75 jaar in die plastiekbedryf[...]