krippe
JRS Feed Mills het alles wat jy nodig het vir jou voeraanleg
Die kenners van voerverwerkingsaanlegte is JRS Feed Mills. Met 1 ton voer elke uur kan jy nie anders as om JRS Feed Mills se aanlegte te kies nie. Van mengers tot pilmasjiene en selfs die afkoelbakke ... hulle het alles wat jy nodig het om jou voerpilaanleg aan die[...]
ReMaCon stel bekend: Onderhoudsvrye betonwaterkrippe vir jou vee
Min dinge in die lewe is so lekker as om te sien hoe vee diep teue lekker koel, vars water uit ՚n skoon, stewige krip drink. Watervoorsiening aan vee in veldkampe is een van die belangrikste aspekte in enige boerdery. Veral in die droër gedeeltes van ons land soos[...]