hamermeulens
Drotsky bied groter verskeidenheid en spesiale aanbiedinge op NAMPO 2026
NAMPO is veel meer as ’n lanbou-uitstalling vir Drotsky. Dis hier waar verhoudings voorrang geniet, idees uitgeruil word en bekostigbare en duursame masjinerie die praatwerk doen. As ’n maatskappy wat sedert 1962 hamermeulens en voermengers vervaardig, is Drotsky elke jaar teenwoordig by NAMPO met ’n belangrike doel voor oë,[...]
Rumax luister na boere … en maak koningsvoer vir vee
Rumax maak nou al vir 25 jaar voermaaktoerusting met boere se insette aan die voorpunt van hulle ontwerpe. Die eienaar van BJP Supplies/Rumax, Jaco Pieters, vertel dat hy 25 jaar gelede die onderneming in sy agterplaas op die been gebring. Hy was by die boeregemeenskap in die Wes-Kaap betrokke[...]
Die legendariese Drotsky-masjiene verf NAMPO 2024 rooi
Respek en waardering vir puik vakmanskap slaan sterk deur in boere se stemme wanneer hulle die naam, Drotsky, sê. Drotsky vervaardig al sedert 1962 hamermeulens en voermengers, en boere het geleer dat hulle op Drotsky se toerusting kan reken. Drotsky se strewes rym inmmers met Suid-Afrikaanse boere se strewes:[...]
JRS Feed Mills het alles wat jy nodig het vir jou voeraanleg
Die kenners van voerverwerkingsaanlegte is JRS Feed Mills. Met 1 ton voer elke uur kan jy nie anders as om JRS Feed Mills se aanlegte te kies nie. Van mengers tot pilmasjiene en selfs die afkoelbakke ... hulle het alles wat jy nodig het om jou voerpilaanleg aan die[...]
Voer jou vee vir sukses – met Rumax se rugsteun
deur Jaco Cilliers Voer maak die verskil tussen sukses en mislukking in veeboerdery. Dit weet almal. Goeie voer verbeter produksie en verlaag die veeartsrekening. Die gehalte van die voermengsel moet ook deurlopend gehandhaaf word om die beste moontlike produksiesyfers te verseker. Om die voer se gehalte deurgaans dieselfde te[...]