voermengers

Boer vooruit met Inttrac Trading: Beste diens, onderdele en werktuie

“Gehalte en diens aan boere, is Inttrac Trading se heel eerste oorweging. Ons verkoop eerder ‘n diens as ‘n werktuig. Dit is een van die belangrikste dinge waarvoor ons bekend wil staan.” So sê Frans Jacobs, Algemene bestuurder van Inttrac Trading. Inttrac Trading is al vir 31 jaar in[...]

VIDEO: Hoogtepunte van Drotsky by NAMPO 2024

Drotsky voorsien winsgewende oplossings aan boere by wyse van deeglike masjinerie wat die rowwe Afrika-toestande kan weerstaan. Drotsky bou sterk verhoudinge met hulle klante en glo dat die doeltreffende toerusting die resultaat is van twee-en-sestig jaar se nou skakeling met boere. Drotsky se standplaas by NAMPO het vanjaar weer[...]

By Bianca Henning|28th May 2024|Categories: Meganisasie Videos, Video's|Tags: , , , , |

Die legendariese Drotsky-masjiene verf NAMPO 2024 rooi

Respek en waardering vir puik vakmanskap slaan sterk deur in boere se stemme wanneer hulle die naam, Drotsky, sê. Drotsky vervaardig al sedert 1962 hamermeulens en voermengers, en boere het geleer dat hulle op Drotsky se toerusting kan reken. Drotsky se strewes rym inmmers met Suid-Afrikaanse boere se strewes:[...]

By Kylee Claassen|27th May 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Jou diere sal jou bedank: Rumax-voermengers gee bobaas-produksie

Gesonde en gebalanseerde rantsoene vir vee is die sleutel tot prestasie en wins vir ՚n veeboer. As uitstaande veeproduksie jou doelwit is, moet jou veevoer tot 'n eenvormige produk gekerf en gemeng word. Dit maak nie saak hoe moeilik kerfbaar of mengbaar die voer is nie, Rumax se voermengers[...]

By Bianca Henning|21st September 2021|Categories: Artikels, Vee en Wild, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , |
0
Go to Top