Vence Tudo

Boer vooruit met Inttrac Trading: Beste diens, onderdele en werktuie

“Gehalte en diens aan boere, is Inttrac Trading se heel eerste oorweging. Ons verkoop eerder ‘n diens as ‘n werktuig. Dit is een van die belangrikste dinge waarvoor ons bekend wil staan.” So sê Frans Jacobs, Algemene bestuurder van Inttrac Trading. Inttrac Trading is al vir 31 jaar in[...]

Inttrac se Vence Tudo CA-40: Maak saadherwinning sinvol

Daar is voordele te behaal uit die gebruik van eie saad, maar ’n voorvereiste is dat daardie saad behoorlik skoongemaak moet word sodat jou planter dit akkuraat en sonder probleme kan plant. Daarvoor is Inttrac se Vence Tudo CA-40-saadskoonmaker die boer se onontbeerlike regterhand. Geen wonder dat gebruikers regoor[...]

0
Go to Top