onderdele

Boere reken reeds 14 jaar op Budget Part Africa vir gehalte onderdele en goeie diens

‘n Goeie dag vir boere het aangebreek toe Uli Pelser in 2010 besluit het om sy eie onderneming te stig nadat hy jare lank in die onderdelebedryf vir kommersiële voertuie was. “Ek het op ‘n punt gekom waar ek gevoel het dat ek ‘n beter diens teen ‘n beter[...]

By Jaco Cilliers|25th February 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Aandag, aandag! Agriline Products kom Suid-Afrika toe!

Op ՚n plaas is tyd een van die kosbaarste bates. Die spreekwoord sê immers: Tyd is geld. En vir elke oomblik wat jou boerdery stilstaan, verloor jy wins. Dit is waarom dit vir ՚n boer ononderhandelbaar is om ՚n uitstekende verskaffer van onderdele te hê. As jou trekker vanoggend[...]

By Ashleigh Venter|2nd October 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Boer vooruit met Inttrac Trading: Beste diens, onderdele en werktuie

“Gehalte en diens aan boere, is Inttrac Trading se heel eerste oorweging. Ons verkoop eerder ‘n diens as ‘n werktuig. Dit is een van die belangrikste dinge waarvoor ons bekend wil staan.” So sê Frans Jacobs, Algemene bestuurder van Inttrac Trading. Inttrac Trading is al vir 31 jaar in[...]

2
Go to Top