roadmaster suspension
Roadmaster haal die wip en swaai uit jou bakkie se stert
’n Haastige boer weet dat dit baie maklik is om ’n bakkie op los gruis of ’n kronkel grondpad om te gooi. Wanneer daar boonop ’n swaar vrag vervoer word, maak dit die voertuig se swaartepunt gevaarlik hoog en verg dit vernuf en konsentrasie om ongedeerd by die bestemming[...]