kommoditeite
Gemiddelde SAFEX-pryse
Hier volg die daaglikse gemiddelde SAFEX-pryse van 17/8/2026: Kommoditeit Laaste prys verhandel % Prys verandering vir die dag Geelmielies R3630 2,60% Witmielies R3585 2,40% Koring R5988 0,90% Sonneblom R10 350 0,78% Sojas R7900 1,07%
Rovic is ’n ware eenstop-handelaar
Rovic bied ’n wye reeks kommoditeite en onderdele vir boere wat nie tyd het om te sukkel om die regte produk in die hande te kry nie. Hein Jonas, Rovic se nasionale verkoopsbestuurder van kommoditeite en onderdele, het Rovic se reeks kommoditeite tydens vanjaar se Graan SA NAMPO by[...]
VIDEO: Daar is nie ‘n produk wat jy benodig wat Rovic nie het nie!
Hein Jonas is die nasionale bestuurder van kommoditeite vir Rovic. In hierdie video vertel hy meer oor die reeks kommoditeite wat Rovic beskikbaar het. Hierdie premium produkte is te koop teen 'n bekostigbare prys! https://www.youtube.com/watch?v=-tG0xAuZhs0 Vir meer inligting, besoek www.rovic.com.