Rovic
Ermelo Hooidag bewys waarde van moderne hooimaak
In ’n boerdery-omgewing waar weerstoestande al hoe meer onvoorspelbaar raak, bly hooi een van ie belangrikste skakels in volhoubare veeproduksie. Vir boere is hooimaak nie bloot ’n seisoenale aktiwiteit nie, maar ’n strategiese besluit wat ’n direkte invloed het op voergehalte, kostebestuur en uiteindelik die winsgewendheid van die boerdery.[...]
Case IH maak skoonskip by 2026 se Balerresies
Die 2026-landboukalender het sommer vroeg afgeskop met ’n hoogtepunt vir hooiboere: die gewilde Balerresies, aangebied deur FarmSpace in samewerking met Valtrac. Dis ’n dag wat elke boer wat erns maak met gehalte hooi en doeltreffende toerusting, met ’n rooi sirkel omring op die kalender. Die geleentheid het op 28[...]
VIDEO: Radium Engineering se vlagskiptoerusting nou onder die Rovic-sambreel
Radium, wat nou onder dieselfde sambreel as Rovic val, bly toegewyd daaraan om dieselfde gehalte landboutoerusting te lewer waarop boere die afgelope ses dekades vertrou het. Radium sal voortgaan om onder die betroubare Radium-naam te handel te dryf en te vervaardig. Radium het hul vlagskiptoerusting by NAMPO Kaap 2025[...]
VIDEOS: Rovic wys hulle toerusting en nuwe finansieringsopsie by NAMPO Kaap
Kom luister by Rovic Tech Talks hoe hulle implemente jou boerdery se opbrengste kan verhoog https://www.youtube.com/watch?v=09nwwV4D6eU Koop nou jou Rovic implement met Rovic Capital https://www.youtube.com/watch?v=97JOu6jeQKY Rovic het 'n wye reeks produkte https://youtu.be/kyqcSOUoPJE
Cerealis wys boere die pad na presisie by NAMPO Kaap
Cerealis het hulleself oor die jare gevestig as ’n betroubare vennoot vir boere wat streef na presisie, akkuraatheid en doeltreffendheid in hul boerdery. Met ’n passie vir vooruitstrewende landboutegnologie en praktiese oplossings, fokus hulle daarop om boere te help om elke hektaar se volle potensiaal te ontsluit. Tydens NAMPO[...]