hooidag

Ermelo Hooidag bewys waarde van moderne hooimaak

In ’n boerdery-omgewing waar weerstoestande al hoe meer onvoorspelbaar raak, bly hooi een van ie belangrikste skakels in volhoubare veeproduksie. Vir boere is hooimaak nie bloot ’n seisoenale aktiwiteit nie, maar ’n strategiese besluit wat ’n direkte invloed het op voergehalte, kostebestuur en uiteindelik die winsgewendheid van die boerdery.[...]

By Bianca Pretorius|6th February 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , , , |

Balfour Hooidag 2026: Hier het jy nooit te veel hooi op jou vurk nie!

Die jaar se Balfour Hooidag, wat deur die Balfour-boerevereniging aangebied word met AFGRI as hoofborg was weereens ’n reuse-sukses, met boere wat regoor Suid-Afrika die dag bygewoon het om meer uit te vind oor die nuutste toerusting en tegnologie met betrekking tot hooimaak. Baie van hulle keer jaar na[...]

Ermelo Hooidag 2026: ’n Onmisbare geleentheid vir Hoëveld-boere

Boere in en om die Ermelo-omgewing word genooi om Donderdag, 29 Januarie 2026, die Ermelo Hooidag by te plaas Smitsfield op die Lothair-pad by te woon.  Die Ermelo Hooidag, aangebied deur die Ermelo-Oos Boerevereniging, het sedert sy eerste uitgawe ’n sterk voetspoor begin vestig in die landboukalender. Die eerste[...]

By Bianca Pretorius|19th January 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Ermelo se eerste Hooidag: ՚n Triomf vir die landbougemeenskap

Wanneer drome en deursettingsvermoë ontmoet, word geskiedenisgemaak – en dit is presies wat gebeur het tydens die eerste Ermelo Hooidag op die plaas Smitsfield. Met meer as 150 boere en belanghebbendes wat deur die hekke gestroom het, het die dag alle verwagtinge oortref en ՚n sterk fondament gelê vir[...]

By Bianca Pretorius|17th February 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , , |

Valtrac spog met hulle eerste N135 Versu-trekker by Balfour Hooidag

Groot opgewondenheid het onder voerboere geheers toe Valtrac se reeks wentrekkers en hooimaakoerusting die arena by Balfour Hooidag 2025 betree het. Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie. Die kajuit[...]

By Benine Ackermann|24th January 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , |
0
Go to Top