N135 Versu-trekker
Valtrac spog met hulle eerste N135 Versu-trekker by Balfour Hooidag
Groot opgewondenheid het onder voerboere geheers toe Valtrac se reeks wentrekkers en hooimaakoerusting die arena by Balfour Hooidag 2025 betree het. Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie. Die kajuit[...]