Valtrac

VIDEO: Valtrac vier 30 jaar: Van ’n Valmet 15 tot vandag se slim trekkers

’n Ou bekende het vanjaar op Valtrac se NAMPO Kaap-standplaas die kollig gesteel. Die 1953 Valmet 15 is uit sy stoorplek gehaal vir ’n baie spesiale geleentheid. Valtrac vier in 2026 sy 30ste bestaansjaar! Wat 30 jaar gelede begin het toe Wynn Dedwith na ’n plaasvervanger vir sy eie[...]

By Loren Howard|2nd October 2026|Categories: Videos|Tags: , , , , , |

Gebruik Jeantil vir doeltreffende misstrooiwerk

In die landboubedryf is tyd, betroubaarheid en akkuraatheid van kardinale belang, veral wanneer kontrakteurs groot volumes materiaal binne streng tydsraamwerke moet hanteer en op die lande kry. Dit is juis waarom boere en kontrakteurs in die Wes-Kaap al vir meer as twee dekades lank op Valtrac en Jeantil se[...]

By Bianca Pretorius|13th August 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

VIDEO: Dit is ’n plesier met Pöttinger

Valtrac bied ook Pöttinger-hoëspoeddiste wat in groottes van 12 meter beskikbaar is. Die diste kom ook met verskeie opsies op die rollers, soos die Packer-roller wat die grond liggies vasdruk om goeie saad-tot-grond-kontak te verseker, of die Econo-roller wat ’n ligter en meer ekonomiese weergawe is. Die Econo-roller werk[...]

By Spesialisskrywer|19th June 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , |

VIDEO: Valtrac IntroSeeder-geenbewerkingsplanter

Een van die nuwe toevoegings tot hul implementereeks is die IntroSeeder-geenbewerkingplanter wat ontwerp is om die saad direk in die grond te plaas sonder voorafbewerking. Die planter self kom uit die Pöttinger-stal, maar die saai-infrastruktuur maak gebruik van die bekende APV-saadkbakke wat lugdruk gebruik om presiese saadplasing te verseker.[...]

By Spesialisskrywer|19th June 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top