planter

VIDEO: Valtrac IntroSeeder-geenbewerkingsplanter

Een van die nuwe toevoegings tot hul implementereeks is die IntroSeeder-geenbewerkingplanter wat ontwerp is om die saad direk in die grond te plaas sonder voorafbewerking. Die planter self kom uit die Pöttinger-stal, maar die saai-infrastruktuur maak gebruik van die bekende APV-saadkbakke wat lugdruk gebruik om presiese saadplasing te verseker.[...]

By Spesialisskrywer|19th June 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

VIDEO: Reusagtige Case IH 21-40 presisieplanter staan uit by Val Boeredag 2025!

Kyk hoe die enorme Case IH 21-40-reeks presisieplanter die kollig steel by Val Boeredag 2025! Hierdie topklas planter is ontwerp vir maksimum akkuraatheid, hoë werkverrigting en doeltreffende plantaksie oor groot hektare. Met presisietegnologie en 'n robuuste ontwerp is dit die geskikte keuse vir kommersiële graanprodusente wat op skaal boer.[...]

By Bianca Pretorius|15th July 2025|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , |

Presisie, doeltreffendheid en betroubaarheid: Agri Afrika bring Great Plains se planter- en grondbewerkingsoplossings na jou plaas

Boere weet dat die regte toerusting jou nie net help om ’n oes lewer nie, maar ook om aan ’n toekoms te bou. Agri Afrika verstaan die unieke uitdagings van Suid-Afrikaanse boere en bring oplossings wat elke ry, elke hektaar en elke seisoen laat tel. Van presisie-saaiwerk tot veelsydige[...]

By Jaco Cilliers|3rd July 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Rula Agri: Afgestof en opgeruim – nader aan die waarheid

Konsepte en ontwerpe is getransformeer en verbeter – Rula Holdings met sy dinamiese ingenieurs- en sakebenadering het die vroeër Flintco Agri-produkte in ‘n eenstop-oplossing vir die moderne graanprodusent omskep. Die resultaat is ‘n vereenvoudigde en verbeterde ingenieurs- en vervaardigingsbenadering, wat “gesofistikeerdheid in eenvoud” uitbeeld. Rula Bulk Materials Handinling se[...]

0
Go to Top