presisieplanter

VIDEO: Reusagtige Case IH 21-40 presisieplanter staan uit by Val Boeredag 2025!

Kyk hoe die enorme Case IH 21-40-reeks presisieplanter die kollig steel by Val Boeredag 2025! Hierdie topklas planter is ontwerp vir maksimum akkuraatheid, hoë werkverrigting en doeltreffende plantaksie oor groot hektare. Met presisietegnologie en 'n robuuste ontwerp is dit die geskikte keuse vir kommersiële graanprodusente wat op skaal boer.[...]

By Bianca Pretorius|15th July 2025|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , |

Om volgende jaar weer te plant, gaan jy meer PRESIES moet raak

In Suid-Afrika ondervind ons baie min  die senario waarin ons tans is, waar hoë pryse saam met hoë opbrengste behaal word.  Ons is baie meer gewoond om teen klein winsmarges te boer en daarom raak dit al hoe belangriker dat elke pit sy deel doen om so na as[...]

0
Go to Top