Wing-Max
Die Mokken-familieplaas reken op Monosem vir sukses
‘n Goeie oes begin by noukeurige plantwerk. Op die Mokkens se familieplaas, Lijani, staan die blou, wit en rooi van hulle Monosem-planters al jare lank pragtig uit teen hulle groen lande. Jan Mokken het by sy pa geleer van die akuuraatheid van Monosem en die kennis oorgedra aan sy[...]