30 jaar
VIDEO: Valtrac vier 30 jaar: Van ’n Valmet 15 tot vandag se slim trekkers
’n Ou bekende het vanjaar op Valtrac se NAMPO Kaap-standplaas die kollig gesteel. Die 1953 Valmet 15 is uit sy stoorplek gehaal vir ’n baie spesiale geleentheid. Valtrac vier in 2026 sy 30ste bestaansjaar! Wat 30 jaar gelede begin het toe Wynn Dedwith na ’n plaasvervanger vir sy eie[...]
ProAgri: 30 jaar van diens aan die boer
՚n Mooi trekker of stroper of baler is vir elke boer ՚n lus om te aanskou, maar vir die ernstige boer is dit belangriker om te weet hoe ՚n werktuig WERK as hoe hy LYK. Dit is hoekom ProAgri, die landboutegnologietydskrif, in 1994 tot stand gekom het – om[...]