Valtra
VIDEO: Valtrac vier 30 jaar: Van ’n Valmet 15 tot vandag se slim trekkers
’n Ou bekende het vanjaar op Valtrac se NAMPO Kaap-standplaas die kollig gesteel. Die 1953 Valmet 15 is uit sy stoorplek gehaal vir ’n baie spesiale geleentheid. Valtrac vier in 2026 sy 30ste bestaansjaar! Wat 30 jaar gelede begin het toe Wynn Dedwith na ’n plaasvervanger vir sy eie[...]
VIDEO: Valtra: Trekkertegnologie wat saam met die boer ontwikkel
Van die klassieke Valmet 15 tot vandag se moderne Valtra-trekkers, dekades se ontwikkeling wys hoe ver trekkertegnologie gevorder het. By NAMPO Kaap 2026 het Valtrac besoekers die geleentheid gegee om dié geskiedenis van nader te bekyk, maar ook om te sien wat die jongste Valtra-tegnologie vir vandag se boer[...]
Drie dekades se kennis spoor Valtrac steeds aan
Op Valtrac se NAMPO Kaap-standplaas vanjaar was ’n ou bekende rooi trekker, ’n Valmet 15. Die trekker, wat jare laas in die Kaap gesien is, is afgestof en uit sy stoorplek gestoot om een rede: 2026 is Valtrac se 30ste bestaansjaar. Sowat 30 jaar gelede het Wynn Dedwith begin[...]
VIDEO: Van 1996 tot Vandag | Valtrac vier 30 Jaar
Drie dekades van groei, vennootskappe en betroubare meganisasie. 2026 is 'n besondere jaar vir Valtrac, wat vanjaar 30 jaar vier as die trotse verspreider van Valtra-trekkers in Suid-Afrika. Wat in 1996 begin het, het ontwikkel tot een van die landboubedryf se bekendste suksesverhale, gebou op kwaliteit toerusting, toegewyde diens[...]
VIDEO – VALTRA S-reeks: Die baas van die plaas
Die Valtra 416 is die grootste trekker in die Valtrac-reeks. Die trekker het baie hoë wringkrag selfs teen lae toere. Slim onbeperkte oplossing met 'n fabriekswaarborg en 'n splinternuwe kajuit. Dit is ook 'n baie gebruikersvriendelike en gerieflike trekker om mee te ry. Kyk die video en sien hoe[...]