Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 4th May 2026

VIDEO – VALTRA S-reeks: Die baas van die plaas

By 0 min read
57 words

THUMBNAIL_Valtrac S reeks

Die Valtra 416 is die grootste trekker in die Valtrac-reeks.

Die trekker het baie hoë wringkrag selfs teen lae toere. Slim onbeperkte oplossing met ‘n fabriekswaarborg en ‘n splinternuwe kajuit. Dit is ook ‘n baie gebruikersvriendelike en gerieflike trekker om mee te ry.

Kyk die video en sien hoe mooi die trekker is.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0