VIDEO: Die Mahindra 7590 het by NAMPO Kaap ‘n draai gemaak, die perfekte werksesel vir enige plaas

VIDEO 2
As jy op soek is na ‘n robuuste, betroubare en meganies eenvoudige “draad-en-tang”-trekker wat enige swaar plaaswerk kan hanteer, is die Mahindra 7590 jou antwoord!
Met ‘n kragtige 70 kW enjin en ‘n indrukwekkende hysvermoë van sowel as 2,5 ton op die driepuntstelsel, is hierdie trekker gebou vir swaar werk, van ploeg en sleep tot die mees veeleisende daaglikse take op die plaas.
DBS Farm Equipment is al meer as 15 jaar ‘n gevestigde naam in die landboubedryf en is verspreider van Mahindra-trekkers in die Wes-Kaap.
Jy kan staatmaak op uitstekende naverkoopdiens en kundige ondersteuning vanaf hul twee takke in Strand en Wellington. Besoek DBS Farm Equipment vandag nog of kontak jou naaste tak vir meer inligting en om jou Mahindra 7590 te bespreek!