Mahindra Trekkers

Die regte trekker vir die regte werk: kies ՚n Mahindra

Die regte trekker moet by die regte plaas en die regte werk pas. As jou plaas honderde hektaar groot is, het jy ՚n trekker nodig wat die grootte en werkslading kan hanteer. Terselfdertyd moet die trekker geskik wees vir die spesifieke take wat op die plaas verrig moet word.[...]

VIDEO: Die Mahindra 7590 het by NAMPO Kaap ‘n draai gemaak, die perfekte werksesel vir enige plaas

As jy op soek is na 'n robuuste, betroubare en meganies eenvoudige "draad-en-tang"-trekker wat enige swaar plaaswerk kan hanteer, is die Mahindra 7590 jou antwoord! Met 'n kragtige 70 kW enjin en 'n indrukwekkende hysvermoë van sowel as 2,5 ton op die driepuntstelsel, is hierdie trekker gebou vir swaar[...]

By Spesialisskrywer|16th September 2026|Categories: Videos|Tags: , , , |

VIDEO: Kyk na die Mahindra 6060 en 6075 by NAMPO Kaap 2026!

Agri Power Equipment bestaan reeds vir 20 jaar en verskaf nou ook Mahindra-trekkers aan boere! Op vanjaar se NAMPO Kaap-standplaas van Mahindra Suid-Afrika kon besoekers die gewilde Mahindra 6060 trekker en sy grootboet, die 6075, van naby gaan bekyk. In die Wes-Kaap is hierdie trekkers uiters gewild vir swaar[...]

By Spesialisskrywer|16th September 2026|Categories: Videos|Tags: , , , , |

VIDEO: Die kragtige Mahindra 5660V vir wingerde en boorde by NAMPO Kaap 2026!

Die Mahindra 5660V was te sien op Mahindra Suid-Afrika se standplaas by vanjaar se NAMPO Kaap! Hierdie 60-perdekrag trekker is spesiaal ontwerp met 'n smal profiel om maklik tussen wingerd- en boordrye te navigeer, terwyl hy steeds meer as genoeg krag lewer om swaar spuite met gemak te sleep.[...]

By Spesialisskrywer|16th September 2026|Categories: Videos|Tags: , , , |

VIDEO: Mahindra wys hul jongste trekkers by NAMPO 2026

By NAMPO 2026 het ons met die span van Mahindra gesels oor hul reeks betroubare trekkers wat ontwerp is om aan die behoeftes van Suid-Afrikaanse boere te voldoen. In hierdie video kyk ons na: • Mahindra se trekkerreeks by NAMPO 2026 • Die kenmerke en voordele van verskillende modelle[...]

By Loren Howard|29th May 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's|Tags: , , , , |
0
Go to Top